Wat is dit voor site? Wij zoeken de goedkoopste boeken op internet. Die verbond (1 Dogters van Abram) (eBoek)vonden we het goedkoopst op Bol.com voor €0. We hebben gezocht in nieuwe en tweedehands boeken. Rechtsonderaan de pagina kan je het boek direct bestellen via Bol .com.

Die verbond (1 Dogters van Abram) (eBoek)

Druk: 1 | E-book | 9781431604388 | 296 pagina's

Beverly Lewis - 9781431604388

 

Druk: 1 | E-book | 9781431604388 | 296 pagina's

Hierdie is die eerste boek in gewilde en bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Die leser ontmoet die vier Ebersol-susters: Sadie, Leah, Mary Ruth en Hannah, en leer uit hulle verskillende persoonlikhede en worstelinge wat dit beteken om n tiener in die Lancaster-distrik, Pennsilvanië, te wees. In DIE VERBOND kom die oudste suster, Sadie, voor n moeilike keuse te staan. Voor sy haar geloof bely, raak sy verlief op n dokter se seun; iemand buite die Amish-gemeenskap. So beland sy in n web van bedrog, sonde en ontrouheid. Haar jonger suster Leah is bewus hiervan en voer n stryd tussen haar verhouding met haar suster, haar verantwoordelikheid teenoor haar ouers en haar eie geheime liefde vir n ander man as wat haar pa vir haar uitgekies het. Die skrywer neem lesers saam op die susters se dolle reis deur verwagting, intrige en spanning. Hulle beleef saam die realistiese stryd van Amish-tieners wat moet kies tussen gehoorsaamheid aan hulle ouers en wat hulle eie harte begeer.

 

 Levertijd:  

-

Die verbond (1 Dogters van Abram) (eBoek) Druk: 1 | E-book | 9781431604388 | 296 pagina's
BindwijzeE-book
Druk1
Verschijningsdatum2014-03-20
Aantal pagina's296 pagina's
Ebook formaatAdobe ePub
Bestandsgrootte ebook0,8 MB
IllustratiesNee
Auteur(s)Beverly Lewis
UitgeverChristelike Uitgewersmaatskappy
Lees dit ebook opAndroid (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader
Ebook formaatAdobe ePub
Extra groot lettertypeNee
Oorspronkelijke releasedatum2009-12-15
Taalaf



Laat hier je e-mail adres achter en de prijs die je voor het boek wil betalen. Wij laten je dan automatisch weten wanneer het boek voor jouw prijs beschikbaar is.



  Bekijk alle opties  Afrekenen  Voeg toe aan lijst