Wat is dit voor site? Wij zoeken de goedkoopste boeken op internet. Vuurvasvonden we het goedkoopst op Bol.com voor €7.61. We hebben gezocht in nieuwe en tweedehands boeken. Rechtsonderaan de pagina kan je het boek direct bestellen via Bol .com.

Vuurvas

E-book | 9781415316856 | 319

Eric Wilson - 9781415316856

 

E-book | 9781415316856 | 319

Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels.Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om goed genoeg te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus.Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan n 40—dag eksperiment deel te neem: Die Liefdesuitdaging. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red.Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om n vuurvaste huwelik te verkry?

 

 Levertijd:   Direct beschikbaar

7.61
(Exclusief €1,99 verzendkosten)

Vuurvas E-book | 9781415316856 | 319
EAN9781415316856
BindwijzeE-book
Verschijningsdatum2009-12-15
Editie1
Aantal pagina's319
IllustratiesNee
ISBN101415316856
ISBN139781415316856
AuteurEric Wilson



Laat hier je e-mail adres achter en de prijs die je voor het boek wil betalen. Wij laten je dan automatisch weten wanneer het boek voor jouw prijs beschikbaar is.



  Bekijk alle opties Afrekenen  Voeg toe aan lijst 

Gerelateerde producten